Posts

Showing posts from February, 2006

Cornelia Le Roux, Die Burger, Cape Town, South Africa, 27.02.2006: “Ike verras aspirant-joernaliste by koerant-kursus" (in Afrikaans language)

Image
Cornelia Le Roux, Die Burger, Cape Town, South Africa, 27.02.2006: “Ike verras aspirant-joernaliste by koerantkursus" (DIE BURGER, bl. 4 AKTUEEL, Maandag 27 Februarie 2006, KAAPSTAD). Die Burger en Media24 het Saterdag hul eerste skoolkoerantkursus van die jaar in die Wes-Kaap aangebied. Altesame 40 leerders van derskeie laerskole in die Noor delike voorstede is by  die  Laerskool Parow-Noord tou wys gemaak in die skryf van berigte, fotografie, bladuitleg en ander koerantkunsies. Hulle het ook hy eie nuus- konferensie gehou met die op komende sanger Ike Moriz, wie se liedjie "Play Me" dees dae op die radio boer , as ge heime gas. Soos wafferse nuushonde het die jong klomp hom gepols oor sy loopbaan en sy liefdeslewe. Skole wat belang stel in die NSP, kan in verbinding tree met die Wes-Kaapse koördineerder, Cornelia le Roux, by 021-4063135 of e-pos cleroux@jip.co.za . Ike Moriz vermaak leerders Saterdag by Die Burger en Media24 se skoolkoerantkursus in Parow-Noord. (Foto: